Total Pageviews

1,205

Matrieks 1979

Matrieks 1979

Saturday, September 28, 2019

Reunie program



Finale program vir 40 jaar matriekreünie: Saterdag 28 September

1. 10:00 Klubhuis by PHS sportgronde - koffie/tee 
Bring skool foto-albums of PHS aandenkings saam.
Die wat wil kan ook die skool gaan besoek.

2. 12:00 Pizza & wyn by Nieuwedrift Wine Estate.
Lekker saamkuier by hul Wijnhuis en Restaurant.

3. 19:00 Steak ete by De Berge Gastehuis.

4. Sondag oggend kerk vir die wat wil.


Net bietjie inligting omtrent die naweek.
  • By Nieuwedrift kuier ons buite op n stoep en onder sambrele. Dis egter muggietyd - so bring maar iets soos Tabard saam om hulle weg te hou.
  • By die steak ete is 'n kontantkroeg beskikbaar, mara sal slegs basiese drank verskaf. Indien jy slegs iets spesifiek drink kan jy maar saambring.
  • Sommige klasmaats woon slegs die Nieuwedrift geleentheid by. Dit sal goed wees as die wat beplan om slegs die steakete by te woon ook n draai by Nieuwedrift maak om hul te sien.
  • Ry asb veilig - sien uit om almal te sien.




No comments:

Post a Comment